• Studiemetodes

    line
    LEES en LEER open deure na kennis oor enigiets op aarde en KENNIS is dié een ding wat niemand van jou kan wegneem nie.
    Elke individu leer op 'n unieke manier.
    Ons kan jou help om die optimale leerstyl en leertegnieke toe te pas.
    Vind uit wat werk die beste vir jou of jou kind.
    lees meer
    slider image
  • Leesterapie

    line
    Lees is verseker die belangrikste akademiese taak wat ons in die lewe sal moet bemeester! Lees en begrip is kennis wat in teks opgesluit is.
    LEESVAARDIGHEID – sukkel jy of jou kind daarmee?
    EKSAMENUITSLAE – is dit ’n groot bekommernis?
    SPOEDLEES– sukkel jy om deur referate of verslae te werk?
    Ons het al verskeie mense suksesvol help lees.
    lees meer
    slider image
  • NBI Profiel

    line
    Laat jou studies jou soos 'n mislukking voel?
    Elke individu het ’n unieke breinprofiel en daar bestaan nie ’n regte of verkeerde profiel nie.
    Deur jou breinprofiel te verstaan kan ons jou help om kreatief te wees met jou STUDIEMETODES om die beste resultate te bereik.
    lees meer
    slider image

Wat ons doen, is om ’n persoon se vermoë om KENNIS op te neem, optimaal te ontwikkel.

Hoe ons dit doen,

Ons doen in sommige gevalle professionele BERADING waar daar een of ander “blokkasies” bestaan wat verhoed dat kennis optimaal opgeneem word.

 

 

home title
line
Website by SEOc & bCreative